Pieter Joubert is ‘n Gr.9- leerling aan Hoërskool Sentraal. Hy
ontvang vioolonderrig van Francois Henkins. In Gr. 5 het Pieter Willem
Postma Primêr se kultuurpenning ontvang.
Vanjaar is hy aangewys as die beste senior stryker by die Bloemfonteinse Kunswedstryd en ontvang die Trinity prys. In 2016 slaag Pieter die Gr.6 Trinity viooleksamen met 93%.
Vanjaar is hy aangewys as die beste senior stryker by die Bloemfonteinse Kunswedstryd en ontvang die Trinity prys. In 2016 slaag Pieter die Gr.6 Trinity viooleksamen met 93%.
Pieter is
lid van verskeie orkeste nl. die Vrystaatse Jeugorkes, Bloemfonteinse
stadsjeugorkes en die SMA Sinfonietta. Tydens die 2017 Stellenbosse
Internasionale Kamermusiekfees is hy as lid van die Fees Simfonie-orkes
gekies.
Pieter speel vir Youth Concerto Festival die KABALEVSKY Viool konsert – 1ste beweging
Pieter speel vir Youth Concerto Festival die KABALEVSKY Viool konsert – 1ste beweging
Comments
Post a Comment