Margot Viljoen is ʼn finalejaar musiekstudent van die Odeion Skool
vir Musiek. Sy het op 5 begin viool speel en op 11-jarige ouderdom by
Miroslav Chakaryan begin les neem. Tans is sy ʼn student van Samson
Diamond.
Margot is sedert 2016 konsertmeester van die FSSO Jeugorkes en van 2017 af is sy ook assistent-konsertmeester van die OSM Camerata.
Margot is sedert 2016 konsertmeester van die FSSO Jeugorkes en van 2017 af is sy ook assistent-konsertmeester van die OSM Camerata.
Comments
Post a Comment